close
Gaan na inhoud

Salpeter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Salpeter
Image  
Salpetermyn 
FormuleKNO3 
OnsuiwerhedeNa, Li 
Nickel-Strunz (10)5.NA.  
Streepwit 
Hardheid2 
Digtheid2,11 rel water 
Transparansiedeursigtig 
Dubbelbrekingtweeassig (-) 
RI-waardesnα = 1.332 nβ = 1.504 nγ = 1.504 
Strukturbericht-kodeG0
* Lys van minerale
Portaal Image Geologie

Salpeter (Eng: Niter, saltpeter) is die mineraal weergawe van kaliumnitraat wat in die verlede gemyn is vir die gebruik as kunsmis. Die stof is goed in water oplosbaar en word veral in grotte gevind waar dit teen die reën beskut is.[1] In Suid-Afrika word dit in die Noord-Kaap naby Prieska en Hay gevind. [2]

Salpeter word saam met houtskool (vorm van koolstof) en swawel gebruik om buskruit te maak.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Minerals.net" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2018.
  2. "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020.