close
Gaan na inhoud

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Dinsdag, 21 Julie 2026
Hier is tans 129 859 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Image

Image
Voorbladartikel

Ramses II (Egipties Rīꜥa-masē-sə, "Ra is die een wat hom verwek het"; omstreeks 1303 v.C. - 1213 v.C.), algemeen bekend as Ramses die Grote, was ’n farao van Egipte. Hy was die derde heerser van die 19de Dinastie. Saam met Toetmoses III van die 18de Dinastie word hy dikwels beskou as die grootste, mees gevierde en magtigste farao van die Nuwe Ryk, wat self die magtigste tydperk van antieke Egipte was. Hy word ook wyd erken as een van antieke Egipte se suksesvolste krygsfarao's, met nie minder nie as 15 militêre veldtogte, almal oorwinnings buiten die Slag van Kadesj, wat algemeen as ’n dooie punt beskou word.

In antieke Griekse bronne word hy Osumandúas (Ὀσυμανδύας) genoem, wat afgelei is van die eerste deel van sy Egiptiese troonnaam: Usermaatre Setepenre. Ramses is ook deur latere farao’s en die Egiptiese volk as die "Groot Voorvader" beskou.

In die vroeë deel van sy bewind het hy gefokus op die bou van stede, tempels en monumente. Nadat hy die stad Pi-Ramses in die Nyldelta gestig het, het hy dit as Egipte se nuwe hoofstad aangewys en dit gebruik as die belangrikste basis vir sy veldtogte in Sirië. Ramses het verskeie militêre ekspedisies in die Levant gelei, waar hy Egiptiese beheer oor Kanaän en Fenisië herbevestig het; hy het ook verskeie veldtogte na Nubië gelei, wat almal in inskripsies gedenk is. Hy het ’n ongekende 13 of 14 Sed-feeste gevier, meer as enige ander farao.

Ramses se ouderdom met sy dood is onseker, maar 90 of 91 jaar word as die waarskynlikste beskou. Ná sy dood is hy in ’n graf (KV7) in die Vallei van die Konings begrawe. Sy liggaam is later na die Koninklike Wegsteekplek geskuif, waar dit in 1881 deur argeoloë ontdek is. Ramses se mummie word tans uitgestal in die Nasionale Museum van die Egiptiese Beskawing in Kaïro.

...lees verder

Image

Image
In die nuus
Andy Burnham in 2026
Andy Burnham in 2026

Image

Image
Het u geweet...

... dat die stigter van Windhoek, Curt von François, in Königs Wusterhausen, nou 'n stad in die Duitse deelstaat Brandenburg, oorlede is?

... dat Kiribati die enigste land op aarde is wat oor al vier die hemisfere strek: die Noordelike, Suidelike, Westelike en Oostelike halfrondes? Daarbenewens is dit een van die eerste bewoonde gebiede om die nuwejaar te vier.

... dat die Republiek van Vermont in 1777 die eerste geskrewe grondwet in Noord-Amerika aanvaar het? Dit het in 1791 as Vermont die 14de deelstaat van die VSA geword.

... dat die doelhok in sokker 2,44 meter hoog en 7,32 meter wyd is?

... dat slegs een van die oorspronklike Sewe Wonders steeds bestaan? Buiten die Groot Piramide van Giza het almal vergaan.

Image

Image
Vandag in die geskiedenis

21 Julie: Nasionale Dag van België (1831).

USS Constitution in 1997
USS Constitution in 1997

Image

Image
Voorbladbeeld
Die Vistula-rivier se onderloop in Pole.
Image
Vind artikels
Image

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Image
Wikipedia in ander tale
Image
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia

Image
Susterprojekte
Image
Image Commons
Vrye media
Image Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Image Wikinews
Vrye nuusbron
Image Wikisource
Die vrye biblioteek
Image Wikibooks
Vrye boeke
Image Wikiquote
Aanhalings
Image Wikispecies
Spesie-indeks
Image Meta-Wiki
Projekkoördinering